<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Uitstap: Ek weet verseker</title>
<lyrics>[V1]
.             C       F       C
 Ek weet vir seker: Jesus is Heer-
.          Am/G          D7     G . (Gsus)
 Hy het my sonde uit liefde vergeef.
.           C      F        C . (Am)
 Ek was verlore, maar is gevind;
.            Dm   G             C . (F/C)
 nou het ek vrede - ek is Gods kind.

[C1]
.  C                    F           C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am       G          Gsus . (G)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C      F        C
   Uit sy genade, liefde en trou,
.               Dm    G          C   (F/C)
   weet ons hoe God sy kinders behou.

[V2]
.              C       F        C
 Lig is sy las en sag is sy juk.
.          Am/G    D7           G . (Gsus)
 Hy gee vermoeides  die ware geluk
.            C       F           C . (Am)
 Selfs as ek struikel, en dit berou -
.          Dm   G            C . (F/C)
 Hy sal vergewe, -Hy bly getrou.

[C2]
.  C                 F             C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am       G .        Gsus (G)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C  F           C . (Am)
   Uit sy genade, liefde en trou,
.               Dm     G          C  (F/C)
   weet ons hoe God sy  kinders behou.

[C3]
.  C                     F          C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am       G         Gsus (G)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C  F           C . (Am)
   Uit sy genade, liefde en trou,
.               Dm    G           C . (F/C)
   weet ons hoe God sy kinders behou.</lyrics>
<time_sig>4/4 S013</time_sig>
<tempo>59</tempo>
<key>C</key>
</song>